AfriForum-skoonmaakprojek in Standerton maak mooi
Die eerste fase van ’n skoonmaakprojek deur die AfriForum-tak op Standerton het onlangs afgeskop met die skoonmaak en opknapping van…
Die eerste fase van ’n skoonmaakprojek deur die AfriForum-tak op Standerton het onlangs afgeskop met die skoonmaak en opknapping van…
AfriForum het vandag sy Maand van Selfstandigheid-veldtog van stapel gestuur met groot padveiligheid-aksies in Kempton Park, Centurion en Alberton. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van…
Studente wat vanjaar deel van die burgerregtewaghond AfriForum se internskapprogram is, het vandeesweek gewoeker en aan verskeie landswye selfdoen- en…
Ondersteuners van AfriForum kan van Maandag af 24/7 op hoogte bly met wat die burgerregte-organisasie doen wanneer ’n splinternuwe, gratis…
Die burgerregte-organisasie gaan vandeesmaand ʼn nasionale veldtog genaamd “Slaggatmaand” van stapel stuur waartydens sowat 2 000 slaggate landwyd herstel sal…
Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie kundiges uit Suid Tirool het vandag AfriForum besoek om meer te leer oor dié burgerregte-waghond. Dr….
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag in KwaZulu-Natal óók deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog tydens…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Operasie Misdaadvry het die afgelope naweek bewys dat gemeenskappe veiliger is daar waar veiligheidstrukture gevestig word….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide