Sukses: Polisie arresteer verdagte in aanrandingsaak nadat privaatvervolgingseenheid ingryp
Die beskuldigde wat verdink word van die aanranding met die opset om ernstig te beseer, menseroof, opsetlike saakbeskadiging en afpersing…
Die beskuldigde wat verdink word van die aanranding met die opset om ernstig te beseer, menseroof, opsetlike saakbeskadiging en afpersing…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 5 Augustus vir Leonie Kambouris ondersteun om strafregtelike klagtes van aanranding by die Benoni-polisiekantoor aanhangig…
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag twee dokters en ’n maatskaplike werker by ’n polisiestasie in Pretoria bygestaan om strafregtelike klagtes…
“AriForum help ons so baie, ons kon nie vir ‘n beter span gevra het om ons te lei en ondersteun…
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan adv. JB Skosana, direkteur-generaal van die Departement van Justisie en Staatkundige…
Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, gaan die Botswana-regering help in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak. Die burgerregteorganisasie het…
AfriForum en adv. Gerrie Nel het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide