AfriForum verf voetoorgang en stoptekens by Laerskool Eugene Marais
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais…
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Bethal het in samewerking met Heritage Properties op Vrydag 13 April slaggate in Bethal gevul.
AfriForum se Witbank-tak het onlangs ’n gedeelte van Francoisstraat in dié dorp herstel. Die tak het verskeie klagtes oor die…
As deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het die AfriForum-tak in Sasolburg op 28 Oktober 2017 die dorp beveilig deur drie…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 20 Oktober 2017 ’n padveiligheidsaksie geloods waartydens verskeie stoptekens in samewerking met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit…
As deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid het die AfriForum-tak in Delareyville die dorp beveilig deur verlore en moeilik…
Die AfriForum-tak in Kathu het padveiligheid rondom Laerskool Kathu opgeskerp. Die projek is in samewerking met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum…
Die AfriForum-tak in Newcastle het onlangs verskeie stoptekens in Ngagane, een van die woonbuurte in dié dorp, vervang.
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate…
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope naweek fase een van sy padveiligheidsprojek geloods. Dít volg nadat taklede talle padveiligheidstekens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing