AfriForum se Parys-tak vervang vervalle verkeerstekens
AfriForum se Parys-tak het op 22 Februarie 2019 drie nuwe verkeerstekens by belangrike stopstrate in dié dorp opgerig. Verskeie verkeerstekens…
AfriForum se Parys-tak het op 22 Februarie 2019 drie nuwe verkeerstekens by belangrike stopstrate in dié dorp opgerig. Verskeie verkeerstekens…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het 2019 met ’n slaggatprojek afgeskop ten einde padveiligheid in dié dorp op te skerp. Sedert…
Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak…
AfriForum se Senekal-tak en gemeenskapslede het die afgelope maand byeengekom om vervalle padtekens op dié dorp te verf. Die tak…
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate…
AfriForum se Vryheid-tak en lede van die Kambule Boerevereniging het ’n naambord by die Utrecht-kruising op die roete tussen Vryheid…
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf….
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 6 Julie spoedhobbels in Kerkstraat – geleë langs die Vryburg Voorbereidingskool – aangebring om padveiligheid…
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 5 Julie 2018 sewe stoptekens aan die plaaslike stadsraad oorhandig. Dít volg nadat die tak afwesige…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing