AfriForum se Bethal-tak woeker in 2018
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit.
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit.
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die haglike toestand van die dorp verklaar en gevolglik op 17 November ’n massaskoonmaakaksie…
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
AfriForum se Randfontein-tak het op 13 November 2018 bome gesnoei wat elektrisiteitskabels versper het. Hierdie aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog,…
AfriForum se Moreletapark-tak het die afgelope naweek as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog spoedhobbels en padtekens in Grootfontein geverf.
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie…
Die AfriForum-tak in Utrecht en lede van die jeug het onlangs die relings van die brug in Van Rooyenstraat in…
AfriForum-lede verdra nie rommel of besoedeling in hul buurte nie. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle ander besorgde…
AfriForum se Keimoes-tak het onlangs vullisdromme geverf en in die dorp geplaas om die gemeenskap aan te moedig om nie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide