Nooddiensramp dreig weens brandstoftekorte in Mangaung-metro
Brandstoftekorte in die Mangaung-metro het reeds basiese dienslewering – soos vullisverwydering – gekniehalter, en dreig nou om ook die lewering…
Brandstoftekorte in die Mangaung-metro het reeds basiese dienslewering – soos vullisverwydering – gekniehalter, en dreig nou om ook die lewering…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Donderdag 16 Mei 2019 bystand verleen ná ’n motorongeluk om 19:16 in Ontdekkersweg naby Beaconstraat plaasgevind het.
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Saterdag 11 Mei 2019 hul noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang.
Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels:…
Lede van AfriForum se Rondeberg-buurtwag en gemeenskapslede het op 3 April 2019 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede kan nou tydens noodsituasies basiese…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 opleiding in noodbloedingbeheer en toneelhantering ontvang wat onderskeidelik deur die Stop…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek sy nasionale massapatrollie gehou waaraan sowat 4 000 AfriForum-lede verbonde aan 132 van dié…
AfriForum se 911-beheerkamer het op Dinsdagoggend 19 Februarie 2019 ’n noodkennisgewing van ’n AfriForum-lid in Hazyview deur die TrackBox-toep ontvang. Dié lid…
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-distrik – waaronder Hartbeespoort, Mooinooi, Rustenburg, Koster, Coligny en Zeerust – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se nasionale patrollie, waaraan nagenoeg 3 000 lede uit 104 van dié organisasie se buurt- en plaaswagte deelgeneem…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide