Naka Drotské-aanval: AfriForum bevraagteken SAPD se ondersoekmetodes
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 5 Desember amptelik ’n navraag aan die SAPD se Tshwane-Oos-kluster gerig weens bekommernis oor die SAPD…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 5 Desember amptelik ’n navraag aan die SAPD se Tshwane-Oos-kluster gerig weens bekommernis oor die SAPD…
AfriForum het strafregtelike klagtes by die polisiestasie in Springbok ingedien ná individue rassistiese uitlatings teenoor wit mense gemaak en geweld…
AfriForum se Vryheid-tak en lede van die Kambule Boerevereniging het ’n naambord by die Utrecht-kruising op die roete tussen Vryheid…
AfriForum het die riooluitlaat in die Blesbokspruit in Springs op 19 Oktober 2018 laat toets om die gehalte van dié…
AfriForum se Bethal-tak het met behulp van Bethal-inwoners se bydraes weer slaggate op dié dorp gevul en ander opknappingsprojekte voltooi….
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
AfriForum se Westonaria-tak het deur volgehoue druk op die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit uiteindelik op 22 Oktober 2018 sukses…
Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag formele klagtes van haatspraak teen die EFF by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Richard Mnisi, voormalige departementshoof van gesondheid in Mpumalanga, ingedien…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide