AfriForum Jeug stig tak in Port Elizabeth
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike studente terwyl…
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike studente terwyl…
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In…
AfriForum Jeug wil jongmense met geskiedeniskennis bemagtig deur avontuurlustige staptoere aan te bied. Daarom hou hul vanjaar drie leierskap-en-geskiedenistoere in…
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel…
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié…
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se hulp gebruik gemaak om die…
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het in September vier watertenks van 2 200 liter elk vir Solidariteit Helpende Hand se…
Deur Cecilia Barnard Ek is rusteloos vanaand, nes gisteraand. Daar is ’n onwennigheid in my wat ek nie kan verklaar…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het in samewerking met Jeug in Aksie en Margate Ratepayers’ and Residents’ Association weer…
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide