AfriForum herstel slaggate in Naboomspruit
AfriForum se Naboomspruit-tak, tesame met die Gholf Park Inwonersforum, het sedert Januarie 2018 meer as 280 slaggate in dié dorp…
AfriForum se Naboomspruit-tak, tesame met die Gholf Park Inwonersforum, het sedert Januarie 2018 meer as 280 slaggate in dié dorp…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 13 Februarie 2018 ’n dringende vergadering oor die waterkrisis in dié stad gehou.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het die afgelope naweek in samewerking met die Voortrekker Road Corridor Improvement District die munisipale…
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwagte het op 8 Februarie 2018 tydens ’n sigbaarheidsoperasie op ’n aantal marijuanaplante afgekom wat in ’n veld geplant is….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Februarie 2018 ’n nuwe bestuur vir die Germiston-tak verkies. Dít volg nadat AfriForum vanaf 2017 verskeie…
Die AfriForum-tak in Kimberley het twee addisionele watertenks van 1 000 liter elk aangekoop sodat die stad voorbereid is sou waterprobleme ontstaan.
AfriForum se Kuruman-tak het die afgelope week ’n stopteken by die drierigtingkruising by Laerskool Seodin en Hoërskool Kalahari opgerig. Dié…
AfriForum se Machadodorp-tak het die afgelope naweek slaggate in dié dorp gevul.
AfriForum se takke in die Groot-Marico-distrik het gedurende 2017 verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Dié takke bestaan uit Hartbeespoort,…
Die AfriForum-buurtwag in Kraaifontein het Maandagaand hulp aan Albert de Waal en sy gesin gebied nadat hul huis en al…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide