AfriForum se Gansbaai-buurtwag lê beslag op perlemoen
’n Lid van die pasgestigte AfriForum-buurtwag in Gansbaai het op 18 April 2017 op 40 kg se perlemoen met ’n geraamde straatwaarde van…
’n Lid van die pasgestigte AfriForum-buurtwag in Gansbaai het op 18 April 2017 op 40 kg se perlemoen met ’n geraamde straatwaarde van…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 3 April 2017 ’n buurtwag in Harrismith gestig.
Die AfriForum-buurtwag in Stella het tydens onlangse patrollies besef dat die strate in die dorp onbegaanbaar is, asook dat die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Maart 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ellisras gestig.
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier, Wes-Moot en Pretoria-Wes in die Tshwane Metropool het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale…
Die AfriForum-buurtwagte in Vanderbijlpark, Kempton Park en Alberton het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die…
Die Afriforum-buurtwag in Witrivier het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie…
Die Afriforum-buurtwag in Nelspruit het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié…
Die AfriForum-buurtwagte van Marble Hall, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide