Politieke inmenging en wanbestuur het die polisiediens lam gelê.

371 polisievuurwapens in ses maande gesteel of verloor.

Dink jy die polisie is bevoeg om jou te beskerm?

Veg saam met AfriForum vir jou veiligheid.

191 polisiebeamptes is tussen Oktober 2023 en Maart 2024 van hul vuurwapens beroof.

Vertrou jy die polisie met jou veiligheid?

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
This field is hidden when viewing the form

Soortgelyke plasings