Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum het ’n skrywe aan die Knysna-munisipaliteit gerig waarin dié organisasie eis dat die munisipaliteit dringende aksie moet neem teen die rou riool wat in die strate vloei.
Indien AfriForum teen 8 Maart nog geen terugvoer van die munisipaliteit ontvang het nie, sal die organisasie met sy regspan vergader om verdere stappe te oorweeg.
Help AfriForum om druk toe te pas!
"*" indicates required fields
Knysna-seeperdjies in gevaar as gevolg van rou riool.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




