Meld stukkende verkeersligte hier aan.
AfriForum pak Tshwane-metro oor stukkende verkeersligte – voeg jou stem by die stryd!Meld stukkende verkeersligte hier aan.
AfriForum roep die Tshwane-metro tot verantwoording oor die magdom stukkende verkeersligte in Pretoria.
Stel ons asseblief in kennis as jy weet van enige verkeersligte in jou omgewing wat nie werk nie. Voltooi bloot die inligting hier onder.
AfriForum sal die kwessie by die Metro aanmeld – en deurlopend druk op die Metro plaas om hul pligte teenoor inwoners na te kom.
"*" indicates required fields