Eis jou geld terug van die Mangaung-munisipaliteit. Stuur jou dispuut in.

20/02/2026
Mangaung-muni

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se onvermoë om behoorlike diens te lewer, is hierdie maand weer eens bewys deur foutiewe munisipale rekeninge wat uitgestuur is. Indien jy ook hierdie probleem ervaar, kan ons jou help om te keer dat jy ’n foutiewe (en veral te hoë) rekening betaal.

Artikel 102(2) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels 32 van 2000 beskerm die verbruiker. Dié artikel bepaal dat verbruikers ’n dispuut oor foutiewe rekeninge by die munisipaliteit kan verklaar . Sodra die dispuut verklaar is, rus die verantwoordelikheid op die munisipaliteit om die dispuut op te los; nie meer die verbruiker nie. Boonop mag die munisipaliteit geen skuldinvorderingsmeganismes instel (soos om jou elektrisiteitstoevoer af te sny) totdat die dispuut opgelos is nie.

Stuur ’n dispuutbrief aan die munisipaliteit. Ons stuur vir jou ’n vooraf opgestelde dispuutbrief per e-pos aan; kry die brief per e-pos hier:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se onvermoë om behoorlike diens te lewer, is hierdie maand weer eens bewys deur foutiewe munisipale rekeninge wat uitgestuur is. Indien jy ook hierdie probleem ervaar, kan ons jou help om te keer dat jy ’n foutiewe (en veral te hoë) rekening betaal. Artikel 102(2) van… [Lees meer]
Mangaung-muni

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se onvermoë om behoorlike diens te lewer, is hierdie maand weer eens bewys deur foutiewe munisipale rekeninge wat uitgestuur is. Indien jy ook hierdie probleem ervaar, kan ons jou help om te keer dat jy ’n foutiewe (en veral te hoë) rekening betaal.

Artikel 102(2) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels 32 van 2000 beskerm die verbruiker. Dié artikel bepaal dat verbruikers ’n dispuut oor foutiewe rekeninge by die munisipaliteit kan verklaar . Sodra die dispuut verklaar is, rus die verantwoordelikheid op die munisipaliteit om die dispuut op te los; nie meer die verbruiker nie. Boonop mag die munisipaliteit geen skuldinvorderingsmeganismes instel (soos om jou elektrisiteitstoevoer af te sny) totdat die dispuut opgelos is nie.

Stuur ’n dispuutbrief aan die munisipaliteit. Ons stuur vir jou ’n vooraf opgestelde dispuutbrief per e-pos aan; kry die brief per e-pos hier:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf, Magsmisbruik