


Vullisverwydering in Bloemfontein
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro…
Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020
AfriForum het kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella…

Bloemhof
AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word….

Vryburg
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk…

Rioolstorting in die Vaalrivier
Riool word in die Vaalrivier gestort weens ou en vervalle rioolpyplyne. Die riool vloei selfs in die strate. Die munisipaliteit…

Montague Kneen Park in Valhalla
Die brand van bande en onwettige storting van bourommel vind gereeld by die Montague Kneen Park in Valhalla plaas. Dit…

Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied
Hou jy van ’n seevakansie of gee jy om vir ons kusgebied se natuurskoon? Jou gunstelingvakansieplek kan dalk een van…

Papegaaiberg Natuurreservaat
Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan….

Toename van E. coli in Ellisras
Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die…
End of content
End of content