Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die brand van bande en onwettige storting van bourommel vind gereeld by die Montague Kneen Park in Valhalla plaas. Dit het gevolglik ’n erge stank tot gevolg wat gesondheidsrisiko’s vir inwoners van die gebied inhou.
Help AfriForum om bogenoemde aktiwiteite stop te sit. Voeg jou naam by die petisie en versterk sodoende ons hand om hierdie probleme aan te pak.
Montague Kneen Park in Valhalla
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




