Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering:
- Die dorp se strate is vol slaggate.
- Straatligte werk nie.
- Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet.
- Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde nie – wat lei tot onwettige storting van vullis oral in die dorp.
Laat jou stem hoor. Voeg jou naam hierby:
Teken in op ons nuusbrief
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
12/08/2020
Vryburg
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk nie. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde nie – wat lei tot onwettige storting van vullis oral in die dorp…. [Lees meer]




