AfriForum stel plaasaanval-en-moordstatistieke vir 2020 bekend
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021 nog ’n branddeskundige oor die…
AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 15 Februarie om 21:20 ’n oproep ontvang van ’n brand by die Gardenia Kwikspar. Die…
Die AfriForum-tak in Springs het op 14 Februarie 2021 gereageer nadat ’n substasie in die sakekern aan die brand geslaan het….
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n…
AfriForum se tak in Moreletapark het op 10 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie in Moreletapark en omliggende gebiede gehou in samewerking met…
AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié…
AfriForum Jeug se Ellisras-tak het op 7 Februarie in samewerking met die AfriForum-tak in Ellisras en ander gemeenskapslede gehelp om kospakkies…
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 5 Februarie 2021 ’n massapatrollie gehou om misdaad te bekamp en om samewerking met…
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide