AfriForum 15 Maart in hof oor Kuba-skenking
Die burgerregteorganisasie AfriForum is op 15 Maart 2022 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om ’n dringende interdik te bekom…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is op 15 Maart 2022 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om ’n dringende interdik te bekom…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 26 Februarie padmerke op die hoek van Curlewis- en Raytonweg en Dan Pienaar-rylaan…
Dag vyf sowel as die eerste week van die strafregtelike vervolging van Julius Malema vir verskeie oortredings van die Wet…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Maart 2022 in samewerking met die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit die park by die…
Die AfriForum-tak in Robertson het op Woensdag 2 Maart tydens ’n gemeenskapsvergadering ’n nuwe bestuur aangewys. Die nuwe takbestuur bestaan…
AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 3 Maart 2022 hul veldtog oor waterveiligheid, wat in samewerking met Orania Veiligheidsdienste…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê die regering se pogings om ’n nuwe sensuurwet deur te voer is onaanvaarbaar. In ’n brief…
Nadat die AfriForum-tak in Bothaville al die afgelope twee jaar druk op die Nala Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen het oor rioolprobleme,…
Die verhoor van ’n 45-jarige beskuldigde, wat teregstaan op klagtes van poging tot moord en verkragting nadat hy na bewering…
AfriForum Teater verwelkom binnekort die sterbelaaide musiekblyspel Die Gelofte op die verhoog. Die Gelofte: ’n Musiekblyspel is ’n AfriForum-produksie wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide