AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
AfriForum se Moot-buurtwag het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) verlede week daagliks ’n statiese patrollie…
Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019 tot die suksesvolle arrestasie van twee Japannese…
AfriForum het op Maandag 9 September 2019 ’n brief gerig aan Stevens Mokgalapa, burgemeester van die Tshwane-metro, oor die onwettige herwinners…
AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions….
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 7 September 2019 met Job Mokgoro, premier van Noordwes, ontmoet tydens die Coligny Peace Festival. Gemeenskapslede…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 8 September 2019 gehelp om ’n dronkbestuurder vas te trek nadat ’n oproep op Zello 911…
Die AfriForum-tak in Meyerton het op 5 en 6 September 2019 ses bome by Hoërskool Dr. Malan geplant as deel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide