AfriForum versoek makliker toegang vir misdaadslagoffers tot paroolverhore
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan Ronald Lamola, minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, versoek dat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan Ronald Lamola, minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, versoek dat die…
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief gerig aan Busisiwe Mkhwebane, Openbare Beskermer, om haar te versoek om ’n ondersoek…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van tenderbedrog en korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie ingedien teen Hendrick Kganyago, direkteur van Balimi Barui…
AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Pan Africanist Congress of Azania (PAC) by die…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS)…
AfriForum het vandag weer klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide