“Kill the Boer” nou internasionaal beveg: AfriForum en Saai vra internasionale sanksies teen Julius Malema in nuwe dossier
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié organisasies die stryd…