Burgerlike samelewing en kultuurgemeenskappe doen beroep vir die herstel van die SAOG-tribunaal
Die Mike Campbell-stigting, die Mthwakazi Republiek Party (MRP), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), AfriForum en die kantoor van Kgosi Mogakolodi…
Die Mike Campbell-stigting, die Mthwakazi Republiek Party (MRP), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), AfriForum en die kantoor van Kgosi Mogakolodi…
Die koninklike leiersorganisasie Royal Leaders of South Africa (ROLESA) en AfriForum het vandag ’n erkennings- en samewerkingsooreenkoms in Centurion onderteken….
AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise se gesamentlike landbouontwikkelingsprojek het vandeesweek begin met voorbereiding vir die derde plantsiklus van die…
Die Ndebele-organisasie Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) en die Afrikanerorganisasie AfriForum het vandag ’n historiese erkennings- en samewerkingsooreenkoms onderteken tydens die…
Kgosi Moroka-dag is vandag deur Kgosi Gaboilelwe Moroka laat herleef deur ’n gesamentlike erfenisprojek in samewerking met AfriForum. Die gesamentlike…
AfriForum en die kantoor van iNkosi Zwelothando Mabandla het saamgewerk om die kulturele identiteit van die AmaBhele KaJamangile tradisionele gemeenskap…
AfriForum, Saai en die kantoor van Kgosi Mogakolodi Masibi van die Batlharo Boo Tokwana Ba Ga Masibi Tradisionele Gemeenskap van…
Die eerste oes van AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise se gesamentlike groenteprojek is vandeesweek suksesvol afgehandel. Blomkool en brokkoli…
AfriForum en die Zoeloe-koninkryk se ideesentrum Indonsa Yesizwe het gister die nalatenskap van koning Dinuzulu kaCetshwayo gedenk deur ’n begraafplaas,…
AfriForum het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi- tradisionele gemeenskap en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide