AfriForum se Kempton Park-tak vervang mangatdeksel
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van…
AfriForum het dringend briewe gerig aan sowel die Matjhabeng-munisipaliteit as Sedibeng Water oor Ventersburg se waterkrisis. Inwoners van dié dorp…
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van mense of…
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water…
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 15 Februarie 2020 in samewerking met Crazy Skip en Rustenburg Therm Guard ’n skoonmaakaksie by die ou…
AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 14 en 15 Februarie 2020 die tweede fase van dié tak se…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 in samewerking met die Laerskool Lichtenburg ’n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel het…
AfriForum se Uitsig-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Februarie 2020 spoedig gereageer om ’n vrou wat vermoedelik ’n beroerte gehad het,…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 7 Februarie 2020 dié dorp skoongemaak en vullis verwyder waar dit onwettig gestort is. Verskeie inwoners…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide