Pampoene skep hoop in Bethal-gemeenskap
AfriForum se Bethal-tak het gehelp om pampoene vir die dorp se sopkombuis te oes wat ’n boer van die omgewing…
AfriForum se Bethal-tak het gehelp om pampoene vir die dorp se sopkombuis te oes wat ’n boer van die omgewing…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 28 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van…
AfriForum se Oos-Moot-tak het al R33 500 tydens die staat van inperking ingesamel vir die projek wat hulle saam met Solidariteit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking van 28 ton van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Dié…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies…
Die AfriForum-tak in Steynsrus het op 22 April 2020 handreiniger aan Huis Onze Rust in dié dorp geskenk om die veiligheid…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide