AfriForum Sport skep samehorigheid in Vryburg
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdag 18 September 2021 hul eerste AfriForum-sportdag vir die gemeenskap aangebied. Een van AfriForum…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdag 18 September 2021 hul eerste AfriForum-sportdag vir die gemeenskap aangebied. Een van AfriForum…
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir inwoners te verbeter. Die twee organisasies…
AfriForum se Worcester-tak het op 18 September 2021 vyf witstinkhoutbome (Celtis africana) by die Langerugskool geplant as deel van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 September 2021 ’n skrywe aan Exigent Engineering Consultants gestuur om as ’n belanghebbende en…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op Saterdag, 18 September, saam met vrywilligers en ondernemings uit die gemeenskap ’n grootskaalse skoonmaakaksie…
Die AfriForum-tak in Westonaria het die afgelope tyd volgehoue druk toegepas op Eskom om krag na Venterspos te herstel ná…
Die AfriForum-tak in Steynsrus het die afgelope tyd verskeie gemeenskapsprojekte suksesvol voltooi. Die tak het op 14 September ’n noodwaterpunt…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 17 September 2021 ’n groot teerprojek in Eerstestraat voltooi. ’n Padoppervlak van ongeveer 350 m2 is…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 September 2021 as deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaandprojek 75 spekbome aan verskeie skole…
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide