AfriForum se Weskus-tak hou skoonmaakaksie by Spreeuwalle
AfriForum en AfriForum Jeug se Weskus-tak het op 10 April 2022 moue opgerol en ’n skoonmaakaksie in samewerking met die…
AfriForum en AfriForum Jeug se Weskus-tak het op 10 April 2022 moue opgerol en ’n skoonmaakaksie in samewerking met die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 April 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n interimtakbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon hul…
Die AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo het in samewerking met die Orania Veiligheidsdienste (OVD) en gemeenskapslede ’n massapatrollie op 8 April…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op Woensdag 6 April ’n vergadering met die waarnemende munisipale bestuurder van die Sol Plaatje…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein het ’n suksesvolle monumentoudit gedoen by drie plaaslike monumente in die stad. Die burgerregteorganisasie doen ’n…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het die afgelope maand weer onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou….
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 6 April kos aan verskeie organisasies in die dorp geskenk, waaronder 80 kg spinasie…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 4 April met ’n skoonmaakprojek in Langmarkstraat in die dorp begin. Ongeag die reёn…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste kundiges wat…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 April spinasie uit hul gemeenskapstuin geoes en 80 kg daarvan aan die Bethal-sopkombuis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide