Burgerlike samelewing takel slaggate omdat die staat misluk
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die burgerlike samelewing noodgedwonge ’n groter rol in die opknapping van padinfrastruktuur speel omdat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die burgerlike samelewing noodgedwonge ’n groter rol in die opknapping van padinfrastruktuur speel omdat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 14 Oktober die Laerskool Muldersdrif besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapse kantoor het op 12 Oktober saam met die Laerskool Mikro en 200 ander feesgangers hul…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het in samewerking met die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit die paaie van hierdie dorp verbeter deur slaggate…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 11 Oktober ’n huisbrand in Sarellaan in Mountain View geblus. Dié tak se brandspan het…
Die AfriForum-tak in Groblersdal het op 7 Oktober by die plaaslike gholfklub vergader om ’n bestuur te verkies. Hendrik Kotze…
Die AfriForum-tak in Bethal het in September begin om die strate in dié dorp te herstel en is steeds volstoom…
Die AfriForum-tak in Delmas, in samewerking met die vrywilligersgroep Delmas Herleef en verskeie borge vanuit die gemeenskap, bring sigbare vernuwing…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort se brandbestrydingseenheid het op 6 Oktober omstreeks 20:00 binne minute op die toneel van ’n brand,…
AfriForum se Rustenburg-tak het in September ’n totaal van 5,1 hektaar gras gesny. Die fokusareas was by Wildevy-sentrum, op die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide