Bela-optog gaan voort al weier Freedom Park toegang; McKenzie gevra om in te gryp
Freedom Park het Afrikaanse organisasies se aansoek om ’n vreedsame protesoptog teen die Bela-wet wat beplan word vir 5 November…
Freedom Park het Afrikaanse organisasies se aansoek om ’n vreedsame protesoptog teen die Bela-wet wat beplan word vir 5 November…
Die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat nou al vir die derde agtereenvolgende week op die planke is…
AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerders het vanjaar tot in Mpumalanga uitgebrei waar die eerste kompetisie in…
AfriForum beskou die voortgesette verandering van plekname as ’n duur oefening waarmee swak presterende owerhede dikwels die illusie probeer skep…
AfriForum het die afgelope naweek die streeksuitdunne vir die burgerregteorganisasie se Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie by Merensky Landbou Akademie…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer, Matteus, het Maandag besoek afgelê by Laerskool Krugersdorp-Noord en daartydens ’n boeiende boodskap teen…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het tydens ’n onlangse besoek aan Peuter Kleuter in Kempton Park seker gemaak dat die boompies hiér…
AfriForum en ander belanghebbendes, insluitende inwoners, politieke partye en ander instansies, is die harnas in nadat die Oos-Kaapse Departement van…
Op die vooraand van die herdenking van Paul Kruger se verjaarsdag (10 Oktober), het AfriForum aangekondig dat dit ’n skenking…
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide