Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die…
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het…
AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op 17 Mei 2020 in samewerking met die plaaslike SAPD…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 26 April 2020 op ’n vrou se noodoproep gereageer…
Pleidooie van duisende bekommerde gemeenskapslede aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, dat plaaslike veiligheidstrukture soos buurtwagte en gemeenskapspolisiëringforums hulle…
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer,…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide