AFRIFORUM SE KRUGERSDORP-TAK SKOP 2021 VOL ENERGIE AF
AfriForum se Krugersdorp-tak het 2021 voorwaar op ’n hoë noot afgeskop van die verlening van hulp aan die gemeenskap tydens…
AfriForum se Krugersdorp-tak het 2021 voorwaar op ’n hoë noot afgeskop van die verlening van hulp aan die gemeenskap tydens…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek het die afgelope drie maande sigbaarheid in die drie provinsies in samewerking met verskeie veiligheidsinstansies…
AfriForum se Laeveld-buurtwagte het nie op 24 Januarie 2021 teruggestaan toe die tropiese sikloon Eloise groot hoeveelhede reën in die area laat…
AfriForum se noordstreek-beheerkamer het gedurende Desember 2020 bystand verleen aan die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga). Die doel…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het op 15 Januarie in samewerking met die SAPD ’n sigbaarheidsprojek in die sentrale sakegebied van…
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het op 14 Januarie 2021 tydens beurtkrag op ’n noodroep gereageer om te help met ’n…
AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die Suiderberg-reservoir van stapel gestuur en bykomende…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie die plaaslike brandweer bygestaan om…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek nadat die gemeenskap dié afdeling versoek het om hulle…
AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide