AfriForum se Stellenbosch-buurtwag kies ’n bestuur
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op 21 September 2021 ’n bestuur vir dié nuutgestigte buurtwag gekies. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op 21 September 2021 ’n bestuur vir dié nuutgestigte buurtwag gekies. Dié…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 14 September 2021 saam met Hi-Tech Security Witrivier en die plaaslike brandweer gehelp om…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het op 15 September gehelp om groot veldbrande buite die dorp te blus. Hoewel die brande…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het twee nuwe kameras by AfriForum se Nelspruit-tak ontvang en dit op 15 September 2021 in…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op 9 September 2021 twee nuwe kameras in die dorp opgerig om met misdaadbekamping te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Augustus 2021 ’n buurtwag in Pearly Beach gestig. Dié buurtwag vorm deel van AfriForum…
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl sowel die buurtwag as die…
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou. Dié buurtwag het vandeesmaand…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 21 Augustus 2021 met die SAPD en die Tshwane-metropolisie saamgewerk om dié gebied te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide