AfriForum gerat om styging in misdaad tydens feesseisoen te stuit
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte gaan van 1 tot 31 Desember patrollies regoor die land hou om gedurende die feestyd…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte gaan van 1 tot 31 Desember patrollies regoor die land hou om gedurende die feestyd…
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het op 13 November 2021 twee opgeleide honde by die buurtwagspan verwelkom. Duke (2) en Haylie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se nuutgestigte Weskus-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Weskus-tak, het op 12 November 2021 nuwe…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het gedurende Oktober baie ure ingesit om die gemeenskap veilig te hou. Hulle het bystand verleen…
Die AfriForum-buurtwagte in Krugersdorp en Randfontein het op 11 November 2021 ’n reusesukses behaal nadat dié buurtwagte kragte met die…
Die AfriForum-tak in Moreletapark het die afgelope twee maande ’n projek aangepak om kommunikasie tussen die buurtwagte in die Welbekend-area…
Die AfriForum-tak in George het op 8 November ’n plaaswag op Hoekwil gestig. Hoekwil is ’n landelike gemeenskap wat in…
Die AfriForum-buurtwag in Nelspruit het reeds vroeg in November hulle deel gedoen om die gemeenskap van Nelspruit veilig te hou….
AfriForum het op 2 November 2021 die Herold-plaaswag in die landelike gebied noord van George gestig. Dié plaaswag sal die…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig, Bloemfontein, se patrolleerders het op 30 Oktober 2021 Stop the Bleed-opleiding by Critical Training Concepts ontvang…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide