AfriForum se TEKS-buurtwag werk hard om gemeenskap te beveilig
AfriForum se TEKS-buurtwag het gedurende Februarie hard gewerk om misdaad in die omgewing te stuit. Die buurtwag spog met 128…
AfriForum se TEKS-buurtwag het gedurende Februarie hard gewerk om misdaad in die omgewing te stuit. Die buurtwag spog met 128…
AfriForum se Riversdal-buurtwag het op 12 Maart in verskeie operasies hulp aan die polisie verleen, waartydens ’n aantal verdagtes in…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 13 Maart gesteelde kabels van Eskom in ’n veld in Bultfontein, noord van Pretoria, teruggevind….
AfriForum se Hessequa-tak het op 10 en 11 Maart 2022 ’n veiligheidsaand en sakeontbyt aangebied. Toekennings vir uitnemendheid en onbaatsugtige…
AfriForum se Groter-Moot-buurtwag het op 10 Maart 2022 ’n sigbaarheidspatrollie gehou toe alarms ongeveer 02:00 Vrydagoggend in die buurt afgegaan…
AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Februarie weereens ’n reuse bydrae in die dorpe en omliggende gebiede gelewer….
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op Maandag 7 Maart tydens ’n patrollie beslag gelê op 270 liter gesteelde diesel. ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige maand agter die rug en het in daartoe bygedra dat die misdaadsyfers in…
Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het ’n aktiewe Februarie-maand gehad en het altesaam 204 patrollies gery om sigbaarheid in die dorp…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide