AfriForum-buurtwag in Stilfontein help om gemeenskap veilig te hou
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige April gehad waarin hulle hard gewerk het om die gemeenskap veilig te hou….
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige April gehad waarin hulle hard gewerk het om die gemeenskap veilig te hou….
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 29 April opleiding in toneelhantering by Hennier Barnard ontvang. Die toneelhantering is aan verskeie…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van…
AfriForum se buurtwag in Vryburg het op 25 April ’n netwerk van buurtwagte ontplooi om die verdagtes agterna te sit…
Die AfriForum-buurtwag in Fichardtpark, Bloemfontein, het op 23 April ondersteuning gebied nadat hulle ’n noodroep ontvang het van ’n persoon…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 23 April ’n opleidingsdag in Middelburg bygewoon wat uit drie verskillende modules bestaan…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het die afgelope naweek twee arrestasies gemaak van vermeende kabeldiewe. Die buurtwag het die arrestasie gemaak nadat…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het gedurende die Paasnaweek verskeie gesteelde vee ter waarde van R20 000 teruggevind wat aan kleinhoewe-eienaars behoort. Saterdagaand…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 18 April in samewerking met Kasselman-sekuriteitsdienste en ander rolspelers gehelp om die verkeersvloei op…
Die AfriForum-buurtwagte in KwaZulu-Natal het op 8 April 2022 in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide