Afrikaanse pendeldiens WANATU se wiele weer aan die rol danksy AfriForum-regshulp
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n dringende interdik toegestaan aan die Afrikaanse e-vervoerdiens, WANATU, wat die Tshwane-metropolisie (TMPD)…