AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar vir 2025 aangewys
WC Reynders, stigter van voorbereide maaltydreeks FitFoodz, is verlede week tydens ’n glansgeleentheid in Centurion as die wenner van AfriForum…
WC Reynders, stigter van voorbereide maaltydreeks FitFoodz, is verlede week tydens ’n glansgeleentheid in Centurion as die wenner van AfriForum…
Solidariteit het vandag (10 November) sy nuwe dokumentêr, Race to the bottom, in Pretoria bekendgestel. Dié dokumentêr, waarin verskeie kenners,…
Sommige helde is groter as lewensgroot. Hulle word wyd gesien en gehoor. Ander is stiller, stemmiger, skugter, maar hulle invloed…
Deur Ilze Nieuwoudt, hoof van Media by AfriForum Die voormalige minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het in 2023 aangevoer…
Moet jy nog jou Desember-vakansie bespreek? Of beplan jy dalk reeds jou vakansies vir 2026? Is jy ’n aktiewe AfriForum-lid?…
Wat is lekkerder as ’n aand van goeie musiek en saamkuier? ’n Aand van goeie musiek en saamkuier vir ’n…
Die omstrede “Nie in ons naam nie”-ope brief, wat sowat ’n week gelede uitgereik is, het opnuut die wenkbroue laat…
Deur Zel-Mari Gelderblom Die jongste onthullings van politieke inmenging en korrupsie binne die polisie skets ’n onrusbarende prentjie van ’n…
Uitspraak is vandag in die Pretoriase Hooggeregshof voorbehou in die saak tussen die Inligtingsreguleerder (IR) en die Departement van Basiese…
Deur Ilze Nieuwoudt AfriForum se stryd om gehalte dienslewering vir die mense van Parys, Vredefort, Heilbron en Koppies te verseker,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide