AfriForum se Ellisras-tak gaan misdaad met Projek Nehemia beveg
AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel…
AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel…
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog…
Die burgerregte waghond AfriForum neem met kommer kennis van die voorgestelde wysiging aan skoolregulasies wat op 30 Julie 2018 deur…
Die AfriForum 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid het op 3 en 4 Augustus 2018 emosionele bystand aan inwoners van Huis Davidtsz – ’n tehuis vir…
Die AfriForum-buurtwag in Meyerspark het op 1 Augustus 2018 tussen 20:00 en 22:30 die gebied rondom die Wapadrand-kragsubstasie gepatrolleer ten einde sigbaarheid…
AfriForum het ’n formele klag by die Reguleringsgesag vir die Privaat Sekuriteitsbedryf (PSiRA) teen Adriaan Snyman ingedien. Snyman is na…
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gistermiddag vergader om korrupsiesake in Johannesburg te bespreek. Tydens dié…
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hoë hof se…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Augustus 2018 die Jan Marais-natuurreservaat by die Universiteit van Stellenbosch (US) opgeruim en algemene instandhoudingswerk…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide