Bothaville se enigste kliniek word weggevat

Die Direkteur van Gesondheidsdienste wil die enigste kliniek in Bothaville skuif na Kgotsong, wat reeds twee klinieke het.
Veg saam met AfriForum se Bothaville-tak om die kliniek in Bothaville te hou, en teken protes aan.

Hiermee teken ek protes aan teen die verskuiwing van die kliniek na Kgotsong. Die inwoners van Bothaville, wat kinders en bejaardes insluit, het ook kliniekdienste nodig.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Soortgelyke plasings