Beveilig Knysna se paaie

26/06/2026
KnysnaAfr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Knysna se paaie moet veilig wees

Slaggate, verspoelde paaie en gevaarlike padtoestande ná die onlangse storms raak inwoners, skoolkinders, ondernemings en nooddienste regoor Knysna.

AfriForum se Knysna-tak het talle klagtes en navrae uit die gemeenskap ontvang. Die boodskap is duidelik: inwoners wil nie net kla nie – hulle wil ’n praktiese plan, duidelike prioriteite en gereelde terugvoer hê.

Ons versoek die Knysna Plaaslike Munisipaliteit om:

  • ’n duidelike aksieplan vir stormbeskadigde paaie bekend te maak;
  • prioriteitsgebiede en tydlyne vir herstelwerk te bevestig;
  • gevaarlike paaie tydelik te beveilig waar herstelwerk nog nie kan plaasvind nie;
  • gereeld aan die gemeenskap terugvoer te gee; en
  • ’n gemeenskapsforum saam te stel waar plaaslike organisasies, insluitend AfriForum, insette kan lewer.

Knysna se inwoners verdien veilige paaie en eerlike terugvoer.

Teken die petisie en help AfriForum om die gemeenskap se stem aan die munisipaliteit oor te dra.

Jy kan help om Knysna te beveilig. Laat jou stem hoor. Voeg jou naam by.

Beveilig Knysna se paaie.

#OnsSalSelf – Nasionaal – AFR

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*
26/06/2026

Beveilig Knysna se paaie

Knysna se paaie moet veilig wees Slaggate, verspoelde paaie en gevaarlike padtoestande ná die onlangse storms raak inwoners, skoolkinders, ondernemings en nooddienste regoor Knysna. AfriForum se Knysna-tak het talle klagtes en navrae uit die gemeenskap ontvang. Die boodskap is duidelik: inwoners wil nie net kla nie – hulle wil ’n… [Lees meer]
KnysnaAfr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Knysna se paaie moet veilig wees

Slaggate, verspoelde paaie en gevaarlike padtoestande ná die onlangse storms raak inwoners, skoolkinders, ondernemings en nooddienste regoor Knysna.

AfriForum se Knysna-tak het talle klagtes en navrae uit die gemeenskap ontvang. Die boodskap is duidelik: inwoners wil nie net kla nie – hulle wil ’n praktiese plan, duidelike prioriteite en gereelde terugvoer hê.

Ons versoek die Knysna Plaaslike Munisipaliteit om:

  • ’n duidelike aksieplan vir stormbeskadigde paaie bekend te maak;
  • prioriteitsgebiede en tydlyne vir herstelwerk te bevestig;
  • gevaarlike paaie tydelik te beveilig waar herstelwerk nog nie kan plaasvind nie;
  • gereeld aan die gemeenskap terugvoer te gee; en
  • ’n gemeenskapsforum saam te stel waar plaaslike organisasies, insluitend AfriForum, insette kan lewer.

Knysna se inwoners verdien veilige paaie en eerlike terugvoer.

Teken die petisie en help AfriForum om die gemeenskap se stem aan die munisipaliteit oor te dra.

Jy kan help om Knysna te beveilig. Laat jou stem hoor. Voeg jou naam by.

Beveilig Knysna se paaie.

#OnsSalSelf – Nasionaal – AFR

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf