Betaal jy vir munisipale foute op jou rekening in Klerksdorp?

07/04/2026
Klerksdorp-dispuutverklaring_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Betaal jy te veel vir die foute wat die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp maak? Is jy moeg vir foute op jou munisipale staat? AfriForum wil jou help om die dispuutverklaringsproses reg te hanteer.

Hier is die proses wat gevolg moet word:

  • Vul jou besonderhede hieronder in; e-posadres is baie belangrik
  • Ons stuur vir jou ’n e-pos met ’n dispuutvorm en die proses wat gevolg moet word.
  • Vul die dispuutvorm in en stuur dit aan die twee e-posadresse wat in die e-pos voorkom.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Betaal jy te veel vir die foute wat die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp maak? Is jy moeg vir foute op jou munisipale staat? AfriForum wil jou help om die dispuutverklaringsproses reg te hanteer. Hier is die proses wat gevolg moet word:
Klerksdorp-dispuutverklaring_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Betaal jy te veel vir die foute wat die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp maak? Is jy moeg vir foute op jou munisipale staat? AfriForum wil jou help om die dispuutverklaringsproses reg te hanteer.

Hier is die proses wat gevolg moet word:

  • Vul jou besonderhede hieronder in; e-posadres is baie belangrik
  • Ons stuur vir jou ’n e-pos met ’n dispuutvorm en die proses wat gevolg moet word.
  • Vul die dispuutvorm in en stuur dit aan die twee e-posadresse wat in die e-pos voorkom.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

Magsmisbruik