Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
SAUK, waar is die Afrikaanse nuus?
AfriForum vereis dat Afrikaanse nuus weer op SABC2 uitgesaai word en ook in dieselfde tydgleuf…
Lesotho-grens: Boere se lewens in GEVAAR.
Veediewe. Ooie word met kieries doodgeslaan. Veediewe brand boere se plase. Diere se oë word…
AfriForum eis John Hlophe se afdanking.
Veg saam met AfriForum vir geregtigheid. AfriForum het in Julie direkte toegang tot die hof…
Eis jou geld terug van jou munisipaliteit.
Stuur jou dispuut in! AfriForum sal Vrydag 29 November weer in die Hooggeregshof in Pretoria…
Koster al 13 dae sonder water
Die munisipaliteit se nalatigheid om die gebroke pomp tydig te vervang, wat die inwoners al…
Weermagbasisse word leeg gesteel
Die departement van verdediging kyk anderpad terwyl weermagbasisse leeg gesteel word. Nag na nag teiken…
43% van SA se water is nie geskik vir menslike gebruik nie.
‘n 2023-verslag wys dat 43% van SA se water nie geskik is vir menslike gebruik…
Oos-Londen kan dalk binnekort as Gompo bekendstaan
Oos-Londen kan dalk binnekort as Gompo bekendstaan. ‘n Begroting van R1 miljoen per jaar vir…
Wateropname
Water word toenemend ’n groter probleem in ons land, en daarom is dit noodsaaklik dat…
Stop rioolstorting in die Valsrivier nóú!
Ons het baie klagtes ontvang oor rou riool wat vir bykans 20 km van die…
Eskom beplan ‘n 44%-verhoging op jou elektrisiteit vir 2025.
Werk uit wat jou maandelikse kragrekening gaan wees met die nuwe verhoging. 2025/26 (R4.72)2024/25 (R3.28)2023/24…
Stop korrupsie in Eskom
Hof beveel Eskom om weerhoude inligting aan AfriForum bekend te maak. Eskom appelleer teen die…
Opnames
No posts