Groblershoop verdrink in riool.

09/09/2024
riool

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

!Kheis Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen.

Daar lê rou riool in poele in en om die dorp.

Help om druk op die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit te plaas.

AfriForum staan by om verdere stappe teen die munisipaliteit te doen indien daar nie wesenlike verandering teweeggebring word nie.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
09/09/2024

Groblershoop verdrink in riool.

!Kheis Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen. Daar lê rou riool in poele in en om die dorp. Help om druk op die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit te plaas. AfriForum staan by om verdere stappe teen die munisipaliteit te doen indien daar nie wesenlike verandering teweeggebring word nie.
riool

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

!Kheis Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen.

Daar lê rou riool in poele in en om die dorp.

Help om druk op die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit te plaas.

AfriForum staan by om verdere stappe teen die munisipaliteit te doen indien daar nie wesenlike verandering teweeggebring word nie.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie