Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Politieke inmenging en wanbestuur het die polisiediens lam gelê.
371 polisievuurwapens in ses maande gesteel of verloor. Dink jy die polisie is bevoeg om…
AfriForum se Naboomspruit-tak wil hoor wat jou behoefte is rakende vullisverwydering in Naboomspruit.
Behoeftebepaling: Die doel hiervan is om te bepaal of die inwoners van Naboomspruit sal belangstel…
Wonderfontein-ontwikkeling:
Maak kapsie teen die ontwikkeling en laat jou stem hoor. Deur die aangehegte skakel in…
Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word.
Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word. Dit gaan…
Marble Hall se strate is vol riool.
Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen. Die dorp is vol riool…
Merafong Plaaslike Munisipaliteit skuld Rand Water R1 011 020 113.04!
Rand Water dreig nou om waterdruk met 20% te verlaag nadat die munisipaliteit nie behoorlike…
Die Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte
Die regering glo rookwetsontwerpe is belangriker as misdaadbekamping. Die Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte…
Groblershoop verdrink in riool.
!Kheis Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen. Daar lê rou riool in poele…
Govan Mbeki se raadslede skuld die munisipaliteit R384 525,13.
Raadslede van die Govan Mbeki Munisipaliteit se agterstallige munisipale skuld beloop R384 525,13 AfriForum eis dat…
Red Pretoria
Stop dat ’n EFF-koalisie Pretoria regeer Help AfriForum om te keer dat die EFF en…
Rapporteer onwettige verkiesingsplakkate
AfriForum rig skrywe aan Stad Tshwane om politieke partye te beboet wat nog steeds nie…
SAUK, waar is die Afrikaanse nuus?
AfriForum vereis dat Afrikaanse nuus weer op SABC2 uitgesaai word en ook in dieselfde tydgleuf…
Opnames
No posts