Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Phele teken hier!
Kyk wat het Mokete Phele belowe. Parys is steeds in ’n toestand en Phele het…
AfriForum plaas druk op SANRAL
AfriForum plaas druk op SANRAL om die brug op die N1 naby die Hugenotetonnel te…
Herwinningsprojek in Potchefstroom
AfriForum se Potchefstroom-tak loods ’n herwinningsinisiatief in samewerking met Deswalner Herwinning en die BPGP. PROBLEEM:…
Straatligprobleme in Bronkhorstspruit
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak wil die straatligprobleem met die munisipaliteit opneem! AfriForum gaan talle van hierdie…
Slaggate in Bronkhorstspruit
Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en…
Govan Mbeki-munisipaliteit betaal nie hulle rekeninge nie
Dit laat ons mense met droë krane. Maar die burgermeester kan ’n nuwe kar kry…
Knysna-seeperdjies in gevaar as gevolg van rou riool.
AfriForum het ’n skrywe aan die Knysna-munisipaliteit gerig waarin dié organisasie eis dat die munisipaliteit…
“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.
Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha…
Rand Water
Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, Merafong City Plaaslike Munisipaliteit,…
Verlig jou straat!
Deur hierdie petisie te voltooi gee jy AfriForum die mandaat om namens jou op te…
Gesondheidswerker
Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas…
Salaristrekkers moet nóg belasting opdok? Waarvoor?
Intussen word ons deur uitdagings soos beurtkrag, kaderontplooiing, nasionale gesondheidsversekering, Kuba-skenkings, vervalle munisipaliteite, vuil water,…
Opnames
No posts