Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum vra dat Malema tronkstraf van 18 maande opgelê moet word en dat die EFF as ’n organisasie met R500 000 beboet word.
AfriForum dien minagtingsklag in teen Malema, EFF oor volgehoue aanhitsing tot grondbesetting
Die tyd is NOU.
"*" indicates required fields
“If they send me to prison, I will appeal immediately.” – Julius Malema.
Die leier van die EFF, Julius Malema is môre in die hof vir sy vonnisoplegging op vyf aanklagtes.
Malema is reeds 10 Januarie 2026 skuldig bevind. Die klagtes is ondermeer vir die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude of openbare gebied sonder genoegsame rede, die onwettige besit van ’n vuurwapen en die onwettige besit van ammunisie.
Sluit vandag by AfriForum en baklei saam. Klik hier vir e-lidmaatskap.
TYDLYN INHOUD
AfriForum het ’n omvattende dossier bekendgestel wat Malema se geskiedenis van haatspraak, korrupsieaantygings, aanhitsing van geweld en sy steun aan terreurgroepe uitlig.
Die wêreld begin reeds reageer: Die Verenigde Koninkryk het vanjaar vir Malema ’n visum geweier weens sy haatspraak. Dit is egter net die begin. Meer lande en internasionale liggame moet volg.
AfriForum se missie is duidelik: Malema moenie net in Suid-Afrika aanspreeklik gehou word nie – maar ook wêreldwyd.
👉 Ons eis internasionale gevolge vir Malema.
Sluit aan by die veldtog en help ons om seker te maak dat geregtigheid geskied – plaaslik én internasionaal.
"*" indicates required fields





