AfriForum en Potgietersrus se inwoners eis aksie

29/01/2026
potigietersrus_petisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Alhoewel die munisipaliteit die vullisdromme voorsien het, word die vullis daarin tans nie gereeld of glad nie verwyder nie. Dit lei tot ernstige gesondheids- en omgewingsrisiko’s, insluitend slegte reuke, peste en ’n onhigiëniese omgewing wat die gemeenskap negatief raak.

Inwoners is toenemend gefrustreerd en eis hiermee dat die munisipaliteit óf:

die vullisdromme gereeld en konsekwent sal leegmaak en skoonmaak, óf

die vullisdromme heeltemal sal verwyder indien dit nie behoorlik bestuur kan word nie. AfriForum versoek dat hierdie saak dringend aangespreek word in belang van die gesondheid, veiligheid en waardigheid van die gemeenskap van Potgietersrus.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Alhoewel die munisipaliteit die vullisdromme voorsien het, word die vullis daarin tans nie gereeld of glad nie verwyder nie. Dit lei tot ernstige gesondheids- en omgewingsrisiko’s, insluitend slegte reuke, peste en ’n onhigiëniese omgewing wat die gemeenskap negatief raak. Inwoners is toenemend gefrustreerd en eis hiermee dat die munisipaliteit óf:… [Lees meer]
potigietersrus_petisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Alhoewel die munisipaliteit die vullisdromme voorsien het, word die vullis daarin tans nie gereeld of glad nie verwyder nie. Dit lei tot ernstige gesondheids- en omgewingsrisiko’s, insluitend slegte reuke, peste en ’n onhigiëniese omgewing wat die gemeenskap negatief raak.

Inwoners is toenemend gefrustreerd en eis hiermee dat die munisipaliteit óf:

die vullisdromme gereeld en konsekwent sal leegmaak en skoonmaak, óf

die vullisdromme heeltemal sal verwyder indien dit nie behoorlik bestuur kan word nie. AfriForum versoek dat hierdie saak dringend aangespreek word in belang van die gesondheid, veiligheid en waardigheid van die gemeenskap van Potgietersrus.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf