Stop Mogale City se belaglike tariefverhoging

Die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit het op ’n onwettige wyse ’n nuwe tariefstruktuur goedgekeur wat inwoners en sake-eienaars in die munisipaliteit finansieel ruïneer.

Ná vele probeerslae deur verskeie organisasies om met die munisipaliteit te praat oor hierdie tariewe misluk het, het AfriForum die Hooggeregshof in Pretoria genader om hierdie besluit van die munisipaliteit tersyde te stel en die eerder die 12,74% verhoging in te stel soos deur die munisipaliteit voorgelê is.

Die Hooggeregshof het die aansoek tersyde gestel. AfriForum sal nie toelaat dat inwoners se stemme hieroor nie gehoor word nie en doen nou aansoek om verlof tot appèl teen die uitspraak.

Gee vir AfriForum jou steun deur die petisie te teken!

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings