Emfuleni straatnaamsveranderinge

15/04/2019

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van fondse wat op ander noodsaaklike dienste bestee kon word. Voorts word die openbare vergaderings op kort kennisgewing gehou in gebiede wat nie direk deur die veranderinge geraak word nie.

AfriForum se Vaaldriehoek-takke staan hierdie besluit teen en moedig die gemeenskap aan om die organisasie se aanlyn petisie te ondersteun deur jou naam by die klagte te voeg wat ons teen die plaaslike munisipaliteit gaan bring.

Kommentaar moet teen 31 Mei 2019 ingedien word. Stuur ook enige skriftelike kommentaar en voorleggings na namebank@emfuleni.gov.za.

Oops! We could not locate your form.

15/04/2019

Emfuleni straatnaamsveranderinge

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van fondse wat op ander noodsaaklike dienste bestee kon word. Voorts word… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van fondse wat op ander noodsaaklike dienste bestee kon word. Voorts word die openbare vergaderings op kort kennisgewing gehou in gebiede wat nie direk deur die veranderinge geraak word nie.

AfriForum se Vaaldriehoek-takke staan hierdie besluit teen en moedig die gemeenskap aan om die organisasie se aanlyn petisie te ondersteun deur jou naam by die klagte te voeg wat ons teen die plaaslike munisipaliteit gaan bring.

Kommentaar moet teen 31 Mei 2019 ingedien word. Stuur ook enige skriftelike kommentaar en voorleggings na namebank@emfuleni.gov.za.

Oops! We could not locate your form.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*