Dit is Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se plig om die dienste waarvoor ons betaal aan ons te verskaf

13/10/2020
Metsimaholo-Plaaslike-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie.

Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.

Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie. Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.
Metsimaholo-Plaaslike-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie.

Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.

Word ’n lid

Maak ’n donasie